LiG Tydskrif APK

LiG Tydskrif  Icon
0/5
0 Ratings
Developer
Bybel-Media
Current Version
1.2.0
Date Published
File Size
7.5 MB
Package ID
com.lig.app
Price
$ 0.00
Downloads
132+
Category
Android Apps
Genre
News & Magazines

APK Version History

Version
1.2.0 (10200)
Architecture
universal
Release Date
January 11, 2024
Requirement
Android 5.1+
  • LiG Tydskrif Screenshot
  • LiG Tydskrif Screenshot
  • LiG Tydskrif Screenshot
  • LiG Tydskrif Screenshot
  • LiG Tydskrif Screenshot
  • LiG Tydskrif Screenshot

About Radio FM 90s

LiG-tydskrif is ‘n inspirasievennoot vir jou en jou mense. Dit is 'n aanlyn sowel as gedrukte tydskrif met Christelike inhoud wat inspireer. Lig-App en die kwartaalikse gedrukte weergawe is 'n asemskep-plek vir gelowige vroue en gesinne. Ons bemoedig, bring hoop en gee praktiese raad. Die gewilde gesinstydskrif bemoedig en verhelder met temas soos gewone mense se getuienisse, bekendes se verhale, inspirasie idees, geloofstemas en baie meer. Hierdie kleurvolle verbeeldingryke artikels verryk lesers se lewens.

What's New in this version

Die eerste weergawe van LiG-Tydskrif se app is nou beskikbaar:

• Lees getuisenisse

• Lees oor onderwerpe soos geloof, jou gesin, huwelik, bekendes en resepte

• Kyk vollengte episodes van LiG-getuienisse

• LiGter-inspirasie

• Stuur jou eie getuienis