Afrikaanse kleuter pret betaal 1.19.afrikaans.paid APK
APK Version History
- Version
- 1.19.afrikaans.paid (*)
- Architecture
- all
- Release Date
- May 13, 2018
- Requirement
- Android 4.2
Download [ ~50M ]
Safe
About Radio FM 90s
Hierdie klein speletjie help kinders jonger as 5 met basiese vaardighede soos kleure, syfers, vorms en tel.
Die speletjies is spesifiek eenvoudig gemaak om die kind toe te laat sonder veel bystand te kan speel sonder dat die aktiwiteit sal toe maak omdat hul per ongeluk die terug ("back ") of onlangs ("recent apps") knoppie raak druk.
Daar is ook 'n gratis weergawe beskikbaar wat advertensies bevat.
Dankie dat u hierdie program oorweeg. Ons sal waardeer as u hierdie program "rate"
op die Google play store en kommentaar lewer, positief of negatief , sodat ons hierdie program kan aanhou verbeter.

What's New in this version
In hierdie uitgawe het ek 'n ekstra vorms aktiviteit bygevoeg wat oopgemaak kan word deur op die son te druk.